01-05-06

Eindelijk resultaat in Darfur

Dear Janice,

Yesterday, tens of thousands of us gathered in our nation’s capital to raise our voices in solidarity with the victims of the genocide in Darfur, Sudan. It was one of the most diverse groups seen at a rally in Washington, D.C. in many years. I am so grateful – and so moved – that so many people stood together for justice and peace for the people of Darfur.

Thanks to you, AJWS and the Save Darfur Coalition delivered 760,000 signed postcards to President Bush. And thanks to you, our voices were heard in the furthest corridors of the West Wing. […]

Hier kunt u verschrikkelijke foto's zien over wat de moordzuchtige Janjaweed moslimmilities aanrichten, ik verwittig u dat ze niet voor gevoelige zielen zijn: klik hier



Eindelijk heeft de Sudanese regering haar steun toegezegd om de genocide op de zwarte, hoofdzakelijk christelijke bevolking, stop te zetten. De Arabische Janjaweed voert al decennialang een ware genocide en etnische zuivering uit op de oorspronkelijke bevolking van Darfur zonder dat de rest van de wereld zich daar veel van aantrok.
De militie werd tot nu toe gesteund door de Sudanese regering en trok te paard of kameel door de dorpen van de zwarte oorspronkelijke bevolking om alles plat te branden en te moorden.

23:46 Gepost door Janice Laureyssens | Permalink |  Facebook |

Commentaren

Mnr. Soos in Darfur, is daar ook in Suid-Afrika 'n genocide aan die gang. 'n Volksmoord, wat liewer nie deur "politiek korrekte" mense raakgesien wil/mag word nie.
Politici, lede van die media, en ander invloedryke mense soos ambassadeurs, word nie toegelaat om aan die wêreld die waarheid te vertel nie.
Sedert 1990 is meer as 1 800 blanke boere (lede van die Boerevolk) op hul plase deur jong swart mans vermoor. Die moorde word op die mees barbaarse, wreedste en afskuwelikste maniere gepleeg. Slagoffers se voetsole word afgesny; hul voete word in kookwater gedruk; vroue word verkrag en dan uitmekaar gesny en gekap; babas word met olie besmeer en dan aan die brand gesteek; en vele meer.
Suid-Afrika word as die "misdaad-hoofstad" van die wêreld beskou. Gemiddeld word daar een vrou of een kind elke 25 sekondes verkrag (ook babas word verkrag); gemiddeld word 40 000 mense per jaar vermoor (swart en wit); en gemiddeld word 3 blanke boere (voedselprodusente) per dag vermoor. Slegs 9% van alle vroue wat verkrag word, meld hierdie misdaad by die polisie aan, en vele veroordeeldes ontsnap uit die gevangenis en pleeg dan maar net weer moorde.
Suid-Afrika is ryk aan minerale. So ryk, dat dit as een van die rykste lande ter wêreld beskou kan word, maar weens korrupsie, swak bestuur, diefstal, regstellende aksie en transformasie, is dit nou een van die 30 armste lande ter wêreld. Sowat 40% van die land se 50 miljoen inwoners is werkloos. Vele inwoners is dakloos - sommiges het nog nooit in huise gewoon nie - want illegales uit Nigerië, Zimbabwe en Mosambiek kry huise wat deur die regering vir dakloses gebou word.
Die Boerevolk vra die internasionale gemeenskap om druk op die Suid-Afrikaanse regering uit te oefen om: die genocide op die Boerevolk stop te sit; om die uitmoor van blankes stop te sit; om die moorde op ander Suid-Afrikaners (swartmense ingesluit) stop te sit; algemene misdaad stop te sit; "affirmative action" teen blankes stop te sit; "transformation"wat op blankes gemik is, stop te sit; diskriminasie teen die blankes, en teen hul taal - Afrikaans - stop te sit; en om werknemers op meriete aan te stel in die staatsdiens, provinsiale diens, munisipale diens, asook in die privaatsektor.

Gepost door: Peter Murray | 20-05-06

De commentaren zijn gesloten.